30 Aug 2009

Paardekraalmonument in Graaff-Reinet


Die dorp Graaff-Reinet het in 1986 sy 200ste bestaansjaar herdenk. Tydens hierdie geleentheid, het die Stadsraad van Krugersdorp, 'n replika van die Paardekraalmonument aan Graaf-Reinet geskenk. Die monument is onthul deur die toe burgermeester van Krugersdorp, Mnr C. Peyper.


Krugersdorp is op die plaas Paardekraal gebou, wat aan MW Pretorius behoort het. MW Pretorius se vader was die Voortrekkerleier en held van Bloedrivier, Andries Pretorius. Andries Pretrius het voor die trek op Graaff-Reinet gewoon.Hierdie foto is op die 23ste Julie 1986 geneem tydens die bou van die monument. Die monument is in Kerkstraat Graaff-Reinet